Gebruik die eposfasiliteit om met ons te skakel, los kommentaar oor die webblad by Gaste-boek of neem deel aan die openbare debat deur die Forum.
Die eposvorm en Gasteboek is onder die >Interaktief bladsy.
Het jy hulp en raad nodig, of sommer lus om oor oor hierdie saak te gesels? Bel ons gerus (tydens beskaafde ure asb) by 083 560 3443.
Ons hoor graag van optredes wat die wette rakende godsdienste-opvoeding en godsdiensbeoefening by skole oortree.Alle inligting sal streng vertroulik hanteer word.